Antillean Guilder
Argentina Peso
Aruban Florin
Australian Dollar
Bahamian Dollar
Barbadian Dollar
Belize Dollar
Bermudan Dollar
Bitcoin
Brazil Real
Bulgarian Lev
Canadian Dollar
Cayman Islands Dollar
Chile Peso
China Yuan Renminbi
Columbian Peso
Costa Rican Colón
Czech Republic Koruna
Denmark Krone
Dominican Peso
Euros
Fiji Dollar
Ghanaian Cedi
Honduras Lempira
Hong Kong Dollar
Hungary Forint
Iceland Krona
India Rupee
Indonesia Rupiah
Israel Shekel
Jamaican Dollar
Japan Yen
Korea (South) Won
Lebanese Pound
Malaysia Ringgit
Mexico Peso
Mauritian Rupee
New Zealand Dollar
Nicaraguan Córdoba
Nigerian Naira
Norway Krone
Pakistan Rupee
Panamanian Balboa
Peruvian Sol
Philippine Peso
Poland Zloty
Russia Ruble
Singapore Dollar
South Africa Rand
Sweden Krona
Switzerland Franc
Taiwan New Dollar
Thailand Baht
Trinidad & Tobago Dollar
Turkey Lira
United Arab Emirates Dirham
United Kingdom Pound
Uruguayan Peso
US Dollar
Viet Nam Dong
Qatar Riyal
Hierdie wildsplaas is gelee tussen Bela Bela, Thabazimbi, Vaalwater en Nylstroom met om en by 22km grondpad. Dis hoofsaaklik 'n gelykplaas met koppies en randte asook droe lope. Daar is ook +-400 ha landerye en 'n baie groot verskeidenheid wildskampe kom op die plaas voor vir spesies soos jagluiperds, wilde honde, klein katte ens. Baie verbeterings op die plaas, onder andere: 4 woonhuise, 3 woonstelle en 3 chalets met verskeie lapa's, waskamers, garages en ablusieblokke onder andere Curio winkel by ontvangs, eetsaal, kombuis, kantoor by onthaal area 3 werkershuise met ablusieblok Verskeie store bv. voerstoor, voertuigstoor en werkswinkel Slaggeriewe, vleisverwerkingstoerusting, slaghuis, kombuis en inloop yskas Vliegveld met vliegtuig hangar Wild: Buffels, Blouwildebeeste, Koedoes, Rooibokke, Kameelperde, Zebras, Waterbokke, Gemsbokke, Swartwitpense, Njalas, Hartebeeste, Blesbokke, Duikers, Steenbokke, Vlakvarke, Gouewildebeeste, White Flank Rooibokke, Seekoeie en Krokkodille Alle permitte nl. vrystellings, Tops, Buffels beskikbaar Water en krag: Groot fontein, rivier met groot dam en 4 kleiner damme 7 toegeruste boorgate 3 fase Eskom krag met 5 punte