Antillean Guilder
Argentina Peso
Aruban Florin
Australian Dollar
Bahamian Dollar
Barbadian Dollar
Belize Dollar
Bermudan Dollar
Bitcoin
Brazil Real
Bulgarian Lev
Canadian Dollar
Cayman Islands Dollar
Chile Peso
China Yuan Renminbi
Columbian Peso
Costa Rican Colón
Czech Republic Koruna
Denmark Krone
Dominican Peso
Euros
Fiji Dollar
Ghanaian Cedi
Honduras Lempira
Hong Kong Dollar
Hungary Forint
Iceland Krona
India Rupee
Indonesia Rupiah
Israel Shekel
Jamaican Dollar
Japan Yen
Korea (South) Won
Lebanese Pound
Malaysia Ringgit
Mexico Peso
Mauritian Rupee
New Zealand Dollar
Nicaraguan Córdoba
Nigerian Naira
Norway Krone
Pakistan Rupee
Panamanian Balboa
Peruvian Sol
Philippine Peso
Poland Zloty
Russia Ruble
Singapore Dollar
South Africa Rand
Sweden Krona
Switzerland Franc
Taiwan New Dollar
Thailand Baht
Trinidad & Tobago Dollar
Turkey Lira
United Arab Emirates Dirham
United Kingdom Pound
Uruguayan Peso
US Dollar
Viet Nam Dong
Qatar Riyal
Besonderse wildplase waarvan 3 beskikbaar is, 2 van 600ha elk en 1 van 700ha binne in 'n baie bekende natuurresservaat - Atherstone - waar die eienaar besigtigings- en ryregte het tot die hele resservaat. Ingesluit daarby kry die eienaar 'n kwota wild, pro-rata tot die hele resservaat wat gejag of gevang kan word. Die eienaar kan 'n huis / lodge bou binne die regulasies van die resservaat. Die plaas is baie toeganklik en le in die Dwaalboom omgewing. Baie wye verskeidendheid bome kom voor, insluitend meeste Akasias, Maroela, Hardekool, Rooibos en andere. Meeste wildsoorte kom voor wat algemeen in die Bosveld is. Sien voorbeeld fotos aangeheg. Kontak vir Manus 083 454 6811 of Herman 082 3356 441 vir meer inligting.