Antillean Guilder
Argentina Peso
Aruban Florin
Australian Dollar
Bahamian Dollar
Barbadian Dollar
Belize Dollar
Bermudan Dollar
Bitcoin
Brazil Real
Bulgarian Lev
Canadian Dollar
Cayman Islands Dollar
Chile Peso
China Yuan Renminbi
Columbian Peso
Costa Rican Colón
Czech Republic Koruna
Denmark Krone
Dominican Peso
Euros
Fiji Dollar
Ghanaian Cedi
Honduras Lempira
Hong Kong Dollar
Hungary Forint
Iceland Krona
India Rupee
Indonesia Rupiah
Israel Shekel
Jamaican Dollar
Japan Yen
Korea (South) Won
Lebanese Pound
Malaysia Ringgit
Mexico Peso
Mauritian Rupee
New Zealand Dollar
Nicaraguan Córdoba
Nigerian Naira
Norway Krone
Pakistan Rupee
Panamanian Balboa
Peruvian Sol
Philippine Peso
Poland Zloty
Russia Ruble
Singapore Dollar
South Africa Rand
Sweden Krona
Switzerland Franc
Taiwan New Dollar
Thailand Baht
Trinidad & Tobago Dollar
Turkey Lira
United Arab Emirates Dirham
United Kingdom Pound
Uruguayan Peso
US Dollar
Viet Nam Dong
Qatar Riyal
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond. Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka. Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200 Rooibokke, 13 Blouwildebeeste, 6 Rooihartbeeste, 12 Gemsbokke, 6 Elande en 'n Kameelperd. Die plaas leen hom tot 'n teel en jagplaas met 4 kampe van 30 ha, 1 van 80 ha, en 4 ha oop veld vir jag doeleindes. Groot wildsboma met 4 vangkrale en 6 afstandbeheerhekke en 10 waterpunte. Die plaas het baie water met 1 sementdam, 3 gronddamme en 4 natuurlike panne. 3 baie sterk boorgate, 1 met dompelpomp, 1 met sonpomp en 1 nie toegerus. Die plaas le op die Rooibokkraal Derdepoort pad en grens aan die grondpad Baie netjies gerestoreerde 4 slaapkamer plaaswoning met groot groen tuin, en lieflike swembad. 450 vierkante meter oop stoor met buite geboue, pakkamers en afdakke. Slagkamer en koelkamer, volledige werkershuis.